Chrly54
62 Pretoria, South Africa
Join today
Find great matches with our advanced matching system!
Chrly54
Join today
Find great matches with our advanced matching system!
My self-summary
Ek is steeds jonk van gees en lyf. Geen bles en baie min grys hare. Lyk nog 40. Ja, ek is ietwat oorgewig, meesal van te lekker lewe. Ja, ek het die vark gery, afgeval, opgeklim en weer gery. Nee, ek is nie 'n oupa nie. Kinders reeds uit die huis en die sak uit. Hulle moet hul eie potte krap, ek het gehelp tot na studies. Ek het 'n stabiele werk met goeie inkomste en sekuriteit. Voor ek vergeet, ek is blank en stel slegs in blanke dames belang. Ontmoetings is gewoonlik die beste manier van mense opsom en leer ken. Toe nou, waarvoor wag jy. O-ja, sonder om ander af te skrik, ek hou nogal van blonde dames. Aangesien ek bekend is, wil ek nie graag 'n foto laai nie. Daar is te veel op die spel, veral wat my werk aanbetref.
What I’m doing with my life
Tans doen ek baie om my woning nog meer leefbaar te maak. Sweis self, werk self, bou self ens, ens.
I’m really good at
Praktiese werbare oplossings en beplanning.
The first things people usually notice about me
Hoe jonk ek lyk vir my ouderdom en hoeveel ek steeds vermag.
I spend a lot of time thinking about
Dis my geheim, ek praat nie uit nie.
On a typical Friday night I am
Dis my geheim. Ek praat nie uit nie.
The most private thing I’m willing to admit
Ek was te lank getroud met 'n koue persoon (meer as 30 jaar). Nou wil ek myself geniet saam met mense met meer passie.
You should message me if
As jy dink daar kan miskien iets van kom met 'n ouer (maar nie kouer) man
More